Biggy – Dames Lyrics

Biggy - Dames Lyrics

Biggy Dames Lyrics Mp3 Download: Fakaza, Listen online and enjoy The Lyrics, Video of your favorite Local Songs and Hip-hop music delivered to you in South Africa

People search for Biggy most Hit song on the South African Music industry and here are songs available on Fakaza Music, Youtube Music with a speed downloads @ 320kbps in free mp3 format.

Stream, Listen, Share

The Lyrics for Dames by Biggy have been translated

Oh sy skut haar heupe
Hey sy lek haar lippe
Kan sien sy soek net dinge

Wil my trick met al haar nukke

Like vat my terug na jou huis toe
Laat ek jou net wys toe
Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons gly toe, oh

Heavy keen want sys oulik
Vat aan my been like oh shit
Ge-hypnotize met daai boude
Stop by my huis like nous it

Druk my vas ek is haarne
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma-hulle
As hulle wakker skrik is daar drama

En sys like, “Wat?
Jy bly nog by jou ma?
Um, ek het vergeet om te sê ek het ‘n boyfriend
Um, jys ‘n loser
Bel my ‘n Uber”
En eks like
“Um, wat van jy gebruik jou voete”

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Terug in die club na n tydjie
Ontmoet ‘n meisie, Stacey
En Stacey het ‘n lyfie
Ek kannie ophou kyk nie

Sys like, oh
Tell my jaw van die grond af
Vee die drool van my mond af
Sluk my laaste shot af
Tyd dat ek nou op draf

Sys like
Ek hoor jys n rapper
Jou naam is op almal se bekke
Jou liedjies klink so lekker
Wil jy hoor hoe singe ekke
Eks like
Ons moet dit buite vat
Die music is net way te hard
Sy ruk en vat my by die hand
En net daar
Toe ons buite trap

Begin haar hande te dwaal
Soos ‘n kind wat verlore is in Spar
Wat soek na sy ma
En ewe skielik hoor ek ‘n stem van agter af wat sê
“Stacey? Is dit jy?”
En net daar het ek ‘n vuis hou van my lewe gekry
Haha

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is